Afrikaanse Boeke te Koop
Is jy op soek na uitstekende Afrikaanse boeke? Indien wel, dan is jy nou by die regte plek. CruGuru
se strewe is om voortreflike Afrikaanse boeke, beide fiksie en nie-fiksie, aan jou te bied in verskillende media-formate soos tradisionele gedrukte boeke,
e-boeke en oudio boeke. Ons poog om op 'n gereelde basis 'n verskeidenheid te
publiseer wat bestaan uit nuwe boeke, klassieke Afrikaanse werke, asook herdrukke van minder bekende Afrikaanse boeke.
Boek in die Kollig
|
Pieter Plaasmuis en Stefan Stadsmuis deur Beatrix Potter
Pieter Plaasmuis beland per ongeluk in ‘n deftige huis in die stad waar hy gou vriende maak met Stefan Stadsmuis. Daar is elegante en formele etes, allerhande smullekker kosse om van te droom, gerieflike slaapplek… maar daar is ook ‘n kat wat muise jaag, ‘n kok wat nie van muise hou nie, ‘n vreeslike gerumoer die hele dag lank... Sal Pieter Plaasmuis in die stad kan aanpas, of sal hy teruggaan plaas toe?
Besigtig Boek
|
| |
|
CruGuru: Perfekte Toeligting tot jou Leesgenot
Kies asseblief 'n kategorie aan die regterkant om die beskikbare boeke te besigtig.
Vars Boekenuus van CruGuru
Boekmerk:
Skakels:
Besoek asb. ons blog.
Ons boeke in Engels.
Fiksie Kategorieë:
Kliek op 'n kategorie om die boeke te besigtig:
Nie-Fiksie Kategorieë:
Kliek op 'n kategorie om die boeke te besigtig: