Omtrent Ons
CruGuru is 'n uitgewer en aanlyn boekverkoper van Afrikaanse boeke asook
Engelse boeke. Ons strewe
daarna om kwaliteit boeke te lewer in verskillende media-formate soos tradisionele gedrukte boeke, e-boeke
en oudio boeke in 'n verskeidenheid van onderwerpe.
Ons publiseer nuwe boeke, klassieke Afrikaanse boeke en herdrukke van minder bekende Afrikaanse boeke. Ons
wil 'n bydrae lewer om die Afrikaanse taal te laat leef deur middel van die literatuur en om die ou
bekende boeke weer in omloop te bring, asook om hulle bekend te stel in nuwe elektroniese formate.
Fiksie Kategorieƫ:
Kliek op 'n kategorie om die boeke te besigtig:
Nie-Fiksie Kategorieƫ:
Kliek op 'n kategorie om die boeke te besigtig:
Boekmerk: