Vrae
Waar kan ek julle boeke aankoop?
Ons boeke is slegs op die Internet beskikbaar. As jy in 'n spesifieke boek belangstel, kliek
op die boek om die volle boek-inligting te besigtig. Daar sal jy kan sien in watter media-formate
die boek beskikbaar is en wat die pryse is. Jy sal ook die skakels vind na ons vennote wat die
elektroniese handel en die aflewering vir ons hanteer.
Is dit veilig om julle boeke op die Internet aan te koop?
Ja, absoluut! Ons vennote wat die elektroniese handel en die aflewerings
hanteer is bekende en gerespekteerde maatskappye wat aanlyn transaksies
slegs in die mees veilige omgewings hanteer. As jy meer vrae het, gaan loer gerus
op hulle webwerwe om te sien hoe hulle die bestellings hanteer.
Hoe lank neem dit voordat ek my boek ontvang?
Aflaaibare e-boeke en oudio boeke is dadelik na suksesvolle afhandeling van die
aankoop-transaksie beskikbaar om afgelaai te word. Vir gedrukte boeke en oudio boeke op
CD moet jy eers by ons vennoot wat die boek verkoop uitvind hoe lank die bestelling
sal duur. Gewoonlik gee hulle reeds 'n aanduiding wanneer jy die boek bestel. Dit hang ook af
van die metode van pos-bestelling wat gebruik word. Onthou asb. dat posgeld gewoonlik addisioneel
gehef word tot die prys van die boek.
Fiksie Kategorieƫ:
Kliek op 'n kategorie om die boeke te besigtig:
Nie-Fiksie Kategorieƫ:
Kliek op 'n kategorie om die boeke te besigtig:
Boekmerk: